Sport
-
Ermelo Defensive Pistol klub bied jaarlikse ope skietdag by Vlakfontein-skietbaan aan
Local sportDaar was sewe nuwe lede wat opleiding deur mnr. Vivian Whatley en ander veiligheidsbeamptes ontvang het, waarna die skuts deur…
-
Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap
School sportLigbron se skuts het goeie plekke behaal by die Suid-Afrikaanse skole skiet kampioenskap
-
Pan Solutions Warriors is T20 naaswenners
Local sportMet die T20-reeks wat verby het die Pan Solutions Warriors in die tweede plek geëindig.
-
Ermelo Hoërskool speel deurnag tennis om tennis-bane te verbeter
School sportElke uur is geborg of uitgekoop deur weldoeners vir EHS-tennis om die bane op te gradeer.
-
Atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer tydens die Elardus Erasmus atletiekbyeenkoms in Naboomspruit
School sport’n Totaal van 54 spanne het aan die byeenkoms deelgeneem en dit was eens dat die atletiek van hoogstaande gehalte…
-
EHS wys hul slag op die krieketveld
School sportMarco Ferreira, Juan-Paul Labuschagne en Corné Janse van Rensburg het elkeen ’n reuse ses geslaan wat die skare laat juig…
-
Ermelo gimnaste presteer by die Suid-Afrikaanse Gimnastiek kampioenskap in Centurion
Local sportNikita Damons het in vlak 6 deelgeneem. Sy het goue medaljes verwerf op al die apparate, en was aangewys as…
-
Pan Solutions Warriors cc krieketspan oorrompel Emba op Ermelo
Local sportHenrico Jooste het uitgeblink as bouler met twee paaltjies in vier beurte, waarvan hy slegs 20 loopies afgestaan het.
-
Ermelo Hoërskool se skuts presteer by die Suid-Afrikaanse skiet kampioenskap in New Castle
School sportMpumalanga het as provinsie in die sporter-, sowel as die veerklas, in die tweede plek geëindig.
-
Second round of matches in the GS Volleyball League bring action at the Ermelo Sports Inn
Local sportTeams from all over the district converged at the Sports Inn with one goal in mind and that is get…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se krieketspanne wys wat in hulle steek
Local sportHendrico Jansen van Rensburg was kolwer van die wedstryd met 54 lopies (nie uit nie). Ligbron het die wedstryd met…
-
Tasso’s rolballiga sorg vir groot pret onder die rolbalspelers
Local sportBall of Fury is aan die voortou met 27 punte met EMB tweede met 22 punte, ETTC is derde met…











