NewsSchools

Broers skuif in provinsiale proewe

Broers Otto en Jan-Maarten van Schalkwyk van Laerskool JJ van der Merwe het die afgelope naweek aan die Gert Sibande-skaaktoernooi deelgeneem. Albei het in hul afdelings eerste geëindig, prysgeld gewen en neem op 11 Junie aan die provinsiale proewe in Middelburg deel.  Otto (0/12) het 4.5 uit 5 spelle gewen en Jan-Maarten (0/10) het al vyf sy spelle gewen.
Broers Otto en Jan-Maarten van Schalkwyk van Laerskool JJ van der Merwe het die afgelope naweek aan die Gert Sibande-skaaktoernooi deelgeneem.
Albei het in hul afdelings eerste geëindig, prysgeld gewen en neem op 11 Junie aan die provinsiale proewe in Middelburg deel.
Otto (0/12) het 4.5 uit 5 spelle gewen en Jan-Maarten (0/10) het al vyf sy spelle gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button