Schools
Erries presteer by nasionale redenaarskompetisie
Twee leerders van Hoërskool Ermelo het onlangs podiumplekke behaal tydens die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie.
Twee leerders van Hoërskool Ermelo het onlangs podiumplekke behaal tydens die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie.
Madri van Niekerk het algeheel eerste geëindig in die afdeling vir Graad 12 Engels Addisionele Taal, terwyl Janeske Jansen van Rensburg die derde plek behaal het in die afdeling vir Graad 11 Afrikaans Moedertaal.
Albei leerders is vroeër vanjaar as Mpumalanga-wenners in hul onderskeie afdelings aangewys, wat hulle na die nasionale rondte laat deurdring het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



