Sias Jacobsz van Laerskool JJ van der Merwe is tydens die krieket-winterweek wat gedurende die skoolvakansie plaasgevind het, gekies vir die Suid-Afrikaanse Bokkie-krieketspan wat 4-9 Desember na Durban toer. Sias is ook onlangs in die Pumasspan ingesluit wat van 10-16 Desember in die Kaap sal deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!