Jacques Slabbert (0/11) en Danika Drotsky (0/13) in die voorste ry het albei tweede in hul onderskeie afdelings in die Hoëveld-tennisliga geëindig. Agter hulle staan Stefan du Toit (0/13) met ‘n vierde plek en Wianka Cloete (0/10) wat as die topspeler in haar ouderdomsgroep aangewys is. Al vier spelers is in die Hoëveldspan ingesluit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!