NewsSchools

JJ-hokkiespelers kry provinsiale kleure

Twaalf leerders van Laerskool JJ van der Merwe is in Mpumalanga-hokkiespanne vir 2017 opgeneem.

Jeannette van Niekerk, Inge Greyling, Mienke Cloete, Gideon Boersema, CJ van Huyssteen en Edrich Beyer (voorste ry) en Jaclyn Venter, Simoné Jacobsz, Jana Koegelenberg, RD Engelbrecht, Nomawethu Maseko en Daniël dos Reis, in die agterste ry,  is almal in hul onderskeie Mpumalanga-hokkiespanne vir 2017 opgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button