

Onlangse statistiek ontvang van Mpumalanga Onderwysdepartement bevestig dat Hoërskool Ermelo se 2016-matrieks die enigste groep in die provinsie is wat almal hul IGO (Ingenieusrgrafika en Ontwerp) in die eindeksamen met 50% of meer geslaag het. Op die foto verskyn mnr. Douw Joubert (IGO-onderwyser aan die EHS) wat die 2016-matriekgroep gelei het.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



