Mienke Cloete van Laerskool JJ van der Merwe het derde geëindig in die Mpumalanga-ronde van die ATKV- redenaarskompetisie en deurgedring na die SA's wat op 10 Augustus in die Kaap plaasvind.
Mienke Cloete van Laerskool JJ van der Merwe het derde geëindig in die Mpumalanga-ronde van die ATKV- redenaarskompetisie en deurgedring na die SA’s wat op 10 Augustus in die Kaap plaasvind.