NewsSchools

Ligbron se 0/15’s mik na hokkiekroon

Vier van Ligbron Akademie vir Tegnologie se hokkiespanne het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde deelgeneem

Vier van Ligbron Akademie vir Tegnologie se hokkiespanne het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde deelgeneem.

Die 0/15A’s het deurgedring na die halfeind- en eindstryde wat eerskomende Saterdag in Nelspruit plaasvind.

Vir die ander drie spanne, die 0/14A’s, 0/16A’s en die eerste span, het die seisoen tot ’n einde gekom.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button