Die Ligbron-hokkiedogters wat in die onderskeie Bokkie-spanne opgeneem is, is Marzé Wentzel,Cara Bruwer, Chané Vermaak, Suné Mostert, Simone Stapelberg, Annika Jacobz, Marisca Stander, Megan Herbst en Carla Barnard. Donné de Jager, Carla Nieubuhr en Sumé Snyman was afwesig toe die foto geneem is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!