NewsSchools

Erries maak die regte skuiwe in ligatoernooi

Die 0/19’s en 0/17’s het deurgedring na die volgende rondte wat op 14 Augustus plaasvind.

Die Erries se skaakspan het verlede week aan ’n skaakligatoernooi by Nederland Park Secondary School deelgeneem.

Die 0/19, 0/17, en 0/15 gemengde spanne het deelgeneem waarvan die 0/19’s en 0/17’s deurgedring het na die volgende rondte wat op 14 Augustus plaasvind.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button