Ligbron Akademie vir Tegnologie se tweede tennisspan het onlangs eerste in die Gert Sibande-liga geëindig en deurgedring na die Mpumalanga uitspeelwedstryde verlede Donderdag in Middelburg. Die span bestaande uit Mark Nieubuhr, MJ Myburgh, Christiaan Izquierdo Ortega en Charl du Toit het derde in die toernooi geëindig.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!