
Willem van der Merwe (gr. 12) van Hoërskool Ermelo is vir die Mpumalanga-gholfspan gekies wat volgende maand aan die Suid-Afrikaanse toernooi sal deelneem. Willem is vyfde gekeur in Mpumalanga.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



