NewsSchools

Op-i-planke van die hoogste gehalte

Laerskool JJ van der Merwe se dramagroep, "Op-i-planke", het onlangs aan die Bethal-eistedfodd deelgeneeem en ’n A++ vir die uitvoering van hul toneelstuk 'O, Koek' ontvang.

Laerskool JJ van der Merwe se dramagroep, “Op-i-planke”, het onlangs aan die Bethal-eistedfodd deelgeneeem en ’n A++ vir die uitvoering van hul toneelstuk ‘O, Koek’ ontvang.

Voor staan Brigitte van Aardt, Lohán Coetzee, Arno Vorster en Dirk Marais. in die tweede ry is me. Retha Jacobsz, Krynauw Mulder, Shaylee Ferreira, Otto van Schalkwyk en me. Maryke du Toit.

Agter staan Janneke de Villiers, Petro de Jager, Anton Coetzee en René Walters.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button