NewsSchools

Margha vir SANESA Mpumalanga A-perdryspan gekies

Margha Greyling, graad 8, van die EHS,is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-perdryspan.

Errie–ruiterpresteerweereens!

Margha Greyling, graad 8, van die EHS,is gekies vir die SANESA Mpumalanga A-perdryspan.

Sy sal gedurende die Oktobervakansie die provinsie verteenwoordig by die Nasionale Kampioenskap te Kayalami.

Margha en haar perd Lorelock Legolas gaan kompeteer in ‘n wye verskeidenheid klasse: Spring 80cm kompetisie, Spring 80cm Accumulator, Equitation 80cm, Working Hunter 80cm, Working Riding Level 3, Performance Riding Level 3 en In Hand Level 3.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button