
Ermelo Toyota identifiseer jaarliks plekke wat ’n behoefte aan bome het.
Vanjaar, in pas met Boomplantweek, het hul skenking aan Netherland Park Secondary School (NPSS) gegaan.
Verteenwoordigers van Toyota het verlede week vier viburnums aan die skool geskenk.
Die bome is immergroen en groei vinnig.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



