NewsSchools

JJ-seunshokkie derde in provinsie

Die span het drie wedstryde gewen, een gelykop gespeel en een verloor en het met die bronsmedalje weggestap.

Laerskool JJ van der Merwe se 0/11-seunshokkiespan het die afgelope naweek aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde in Witbank deelgeneem.

Die span het drie wedstryde gewen, een gelykop gespeel en een verloor en het met die bronsmedalje weggestap.

Hul uitslae is as volg: Cambridge (3-0), Barberton (6-0), CR Swart (1-2), Uplands (1-1) en Kruinpark (3-0).

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button