NewsSchools

Rico hengel eerste plek los in provinsiale uitdunne

Rico Jordan (gr. 9) van Hoërskool Ermelo het eerste geëindig in die provinsiale hengeluitdunne met ’n uitstekende vangs van 23 visse. Hy sal die provinsie in Desember by die Suid-Afrikaanse kampioenskap by Bloemhofdam verteenwoordig.

Rico Jordan (gr. 9) van Hoërskool Ermelo het eerste geëindig in die provinsiale hengeluitdunne met ’n uitstekende vangs van 23 visse.

Hy sal die provinsie in Desember by die Suid-Afrikaanse kampioenskap by Bloemhofdam verteenwoordig.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button