Ligbron Akademie vir Tegnologie se hengelspan het Saterdag aan die vierde kwartaal se Noord-oos Mpumalanga-ligakompetisie deelgeneem.
Die Liggie-span het baie goed gevaar en het die algehele tweede plek uit agt ander skole beklee.
Phillip Turner het ook die algehele derde plek vir die dag ingeneem.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



