NewsSchools

Ses van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders neem deel in olimpiade

Ses van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders het ná afloop van die Wetenskap- en Biologie Olimpiade wat verlede kwartaalplaasgevind het, weggestap met silwersertifikate vir 60% tot 79%.

Ses van Ligbron Akademie vir Tegnologie se leerders het ná afloop van die Wetenskap- en Biologie Olimpiade wat verlede kwartaalplaasgevind het, weggestap met silwersertifikate vir 60% tot 79%.

Dit was die NISO National Science Olympiad en 875 skole het ingeskryf met 14 118 leerders wat deelgeneem het.

Die Liggies het 21 gr, 8’s, vier gr. 10 ‘s Lewenswetenskap-, sewe gr. 9’s Natuurwetenskap- ,drie gr. 11’s Fisiese Wetenskap- en vier gr. 11’s Lewenswetenskap-leerders ingeskryf.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button