NewsSchools

Vandré Swart, EHS leerder neem aan nasionale Radikale Redenaars-kompetisie deel

Vandré het ’n derde plek verower.

Vandré Swart, gr.11-leerder van EHS, het Saterdag aan die nasionale Radikale Redenaars-kompetisie deelgeneem.

Hy het ingeskryf vir die afdeling Poësievoordrag en met sy voordrag van die gedig, “Spooroorwegramp by Henley-on-Klip” deur die digter JC Steyn, ‘n derde plek verower.

Vandré Swart.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button