CrimeNews

Mans vang jaagduiwel na motorvoertuig ongeluk

Die motorbestuurder het weggehardloop, maar is deur twee jongmans gevang en aan die polisie oorhandig.

’n Ligte motorvoertuig het verlede Vrydagaand omstreeks 10.15nm teen ’n hoë spoed in die muur rondom die SAVF-huis vasgery.

Die motorbestuurder het weggehardloop, maar is deur twee jongmans gevang en aan die polisie oorhandig.

Daar was twee passasiers in die motor, maar hulle was ongedeerd.

Die bestuurder het net ligte besering opgedoen.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button