CrimeNews

Twee verkragtingsake onlangs aangemeld

Hulle het mense, wat verantwoordelik vir kinders is, gemaan om altyd bewus te wees by wie hulle kuier en seker te maak dat hul te alle tye veilig is.

Gedurende die naweek van 12 Januarie is twee verkragtingsake by die polisie aanhangig gemaak.

In die eerste saak het ’n vrou beweer dat ’n sesjarige dogter deur haar pa gemolesteer is.

In die tweede saak het ’n ouma beweer dat ’n 12-jarige seun haar sewejarige kleindogter verkrag het.

Die polisie ondersoek die sake.

Hulle het mense, wat verantwoordelik vir kinders is, gemaan om altyd bewus te wees by wie hulle kuier en seker te maak dat hul te alle tye veilig is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button