CrimeNews

Polisie waarsku inwoners teen swendelaars in Ermelo

Etlike mense is die afgelope paar dae met dié slenter gevang.

Die Ermelo polisie waarsku mense om nie juweliersware by mense op straat te koop nie.

Die netjiesgeklede swendelaars is veral by winkelsentrums en vulstasies bedrywig en hou ’n juweliersboksie met ’n horlosie, ringe en ’n ketting aan mense voor en probeer dit teen R2 000 verkoop.

Etlike mense is die afgelope paar dae met dié slenter gevang.

Die juweliersware lyk eg, maar is nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button