
’n Botsing het op Woensdag, 14 Maart omstreeks 10vm tussen twee voertuie agter die Gert Sibande Distrikskantore plaasgevind.
Volgens ooggetuies, het ’n voertuig ’n silwer Polo gestamp waarna dit oor die wal gerol het.
Die bestuurder het geringe beserings opgedoen.
Lees ook: Nomcebo Mokoena murder case postponed again at the Ermelo Magistrate’s Court
Die ander bestuurder het, volgens die ooggetuies, weggejaag.
Geen verdere inligting kon van die plaaslike polisie teen druktyd verkry word nie.
For free breaking and community news, visit our websites:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
Like our Facebook page and follow us on Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



