CrimeNews

Woonstel-inwoners van SAVF-tehuis op Ermelo loop deur onder aanhoudende diefstal

Die diefstal het volgens een van die inwoners agt agtereenvolgende plaasgevind met elke nag ’n ander woonstel wat deurgeloop he

Die woonstelinwoners van die SAVF-tehuis op Ermelo het die afgelope week heelwat skade weens diefstal gelei.

Daar is ondermeer tuintafels en -stoele, tuinornamente, potplante, struike, ‘n tuinslang en vullisdrom gesteel.

Die diefstal het volgens een van die inwoners agt agtereenvolgende nagte plaasgevind met ‘n ander woonstel wat elke nag deurgeloop het.

Woonstelinwoners vrees dat hulle veiligheid bedreig word aangesien daar met een van die woonstelle se deurslotte gepeuter is.

Dis nog nie duidelik hoe die kwaaddoeners toegang tot die perseel verkry het nie. Die diefstalle is by die Ermelo Polisie aangemeld.

Lees ook:

https://highvelder.co.za/73665/ermelo-taxi-association-drivers-confront-three-men-defrauding-elderly-man-atm/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button