News

Motoris bots teen woonkompleks in Ermelo se muur

Die voertuig het eers teen ‘n boom op die sypadjie gebots, voor dit teen die muur tot stilstand gekom het.

ERMELO – ‘n Motoris het na bewering beheer oor haar voertuig verloor, en in Nooitgedacht Estate se muur gebots op 11 Oktober.

Die voertuig het eers teen ‘n boom op die sypadjie gebots, voor dit teen die muur tot stilstand gekom het.

Ermelo polisie het verklarings van die bestuurder geneem, en volgens inligting is geen ernstige beserings aangemeld nie.

Ermelo polisie, Acsu en ETS insleepdienste was op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button