Dylan Marais (tweede plek laerskool sportseun van die jaar), Roald du Plessis (derde plek laerskool sportseun van die jaar), Willem Jacobs (skoolhoof), Llewellyn van Heerden (eerste plek gedeel in laerskool sportseun van die jaar) en Chanaix Schutte (departementshoof sport, eerste plek vir Laerskool Impala vir laerskool sportskool van die jaar.
Laerskool Impala was by die Ekurhuleni Sports, Arts and Culture Awards 2022 vereer.
Die geleentheid het op 17 Februarie by East Rand School of Arts plaasgevind.
Bernard Minnaar (eerste plek laerskool kultuurseun van die jaar), Willem Jacobs (skoolhoof), Lisa Minnaar (tweede plek laerskool kultuurdogter van die jaar) en Desiree Oosthuizen (departementshoof grondslagfase, tweede plek vir Laerskool Impala vir laerskoolkultuurskool van die jaar).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!