AfriForum Jeug hou dans onder die sterre

DIE jeug van AfriForum Kemptonpark hou op 4 November ‘n dans onder die sterre.

Die dans vind plaas van 6nm by The Marquee in Greenlaan en toegang is gratis.

‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees en almal is welkom.

Vir meer besonderhede, skakel René Reichel by 061 868 6559.

Back to top button