Boeremusiekfees in Brentwoodpark

‘n Groot boeremusiekfees word op 25 Maart deur Diamant4 by die Portugese kerksaal, 25 Van Wykstraat, Brentwoodpark, gehou.

Dit begin om 10vm en sal tot middernag duur.

Eie verversings is welkom, maar kos en drank sal ook te koop wees.

Kaartjies kos R75 ‘n persoon en verskeie boeremusiekorkeste sal optree.

Vir meer besonderhede, skakel Theo van Wyk by 083-645-3931.

Back to top button