Boeremusiekfees word by Kerk gehou

DIE Diamond4 Oos-Rand Boeremusiekfees word op 23 April by die Portugese kerksaal op Great Northweg vanaf 2nm tot middernag gehou.

Eie verversings is welkom en kosstalletjies sal ook voorsien word.

Verskeie boeremusiekorkeste sal optree en ingang is R65 ‘n persoon.

Vir meer inligting, skakel Theo van Wyk by 083-645-3931.

Back to top button