Boeremusiekgilde hou herfsdans

Die Witwatersrandtak van die Boeremusiekgilde hou op 5 April ‘n herfsdans by Hoërskool Birchleigh vanaf 5nm.

Eie verversings is welkom en pap en sous sal gratis voorsien word.

Bring eie vleis vir braai.

Alle boeremusiekliefhebbers is welkom Kontak Johan Kritzinger by 07261436390726143639.

You’ll need Skype CreditFree via Skype
Back to top button