Chris Chameleon tree in Bonaeropark op

CHRIS Chameleon tree op 20 September om 7nm by die NG Kerk Bonaeropark op.

Kaartjies kos van R60 tot R120 en is beskikbaar by die kerkkantoor vanaf Maandag tot Vrydag van 7vm tot 2.30nm (Donderdag 18 September ook vanaf 5nm tot 7nm.

Bepreek kaartjies by 011-973-4916 of 076-794-1529. Kaartjies is bespreekte sitplekke.

Daar sal ook ligte versnaperings te koop wees by die vertoning.

Back to top button