Dowes hou kerkbasaar
DIE NG Gemeente Effata-vir-Dowes hou ‘n basaar op 2 Augustus by die Hervormde Kerk Zuurfontein, h/v Highveld- en Monumentweg, vanaf 9vm.
Almal welkom. Skakel ds JJ van Wyk by 071-142-4440.