Erediens met Rina Hugo

‘n Erediens saam met Rina Hugo word op 28 Februarie by die NG Gemeente Birchleigh aangebied.

Die diens vind plaas om 6nm in samewerking met die Christelike Seemansorganisie.

Toegang is gratis en ‘n kollekte ten bate van die Seemansorganisasie sal opgeneem word.

Almal is welkom.

Back to top button