Gilde bied winterdans aan

Die Witwatersrand-tak van die Boeremusiekgilde bied ‘n winterdans aan in die Witpoortjie-saal, hoek van South en Vermootenstrate, Witpoortjie, vanaf 5nm tot 11.50nm.

Brendan, die tak se blinde seun, gaan nommertjies op sy klawerbord speel.

Eie verversings welkom. Musiek verskaf deur top junior en senior orkeste.

Skakel Johan Kritzinger by 072-614-3639.

Back to top button