Gospelfees in Brakpan
Die Tehilla-gospelfees vind op 4 Oktober plaas by Arende se sportgronde, hoek van Reitz & Hendrik Potgieterweg, Dalview, Brakpan.
Daar is verskeie kunstenaars wat optree soos Leon Goosen, Rudi Muller en Bernice Borman. Daar sal elke uur ‘n sanger optree.
‘n Skaap kan gewen word en daar is verskeie kosstalletjies en vermaak.
R10 volwasses en R5 kinders.
Skakel Linda by 083-279-8055 of Ronell by 073-631-6453.