Skakel die Raad vir Bejaardes om 'n stalletjie te bespreek. Stalletjies kos R100 of R200, afhangende van wat daar verkoop word. Geen kosstalletjies nie. Skakel Marie Ras of Rika Tait by 011-972-4220 uitbr. 8 of 10. Call Send SMS Add to Skype You'll need Skype CreditFree via Skype