Kersfees in Julie in die stadsaal

Die Gereformeerde Kerk Kemptonpark-Noord hou Kersfees in Julie vanaf 10.30vm in die stadsaal.

Trevor Nasser, Anserie Badenhorst en Antoinette Moolman tree op.

Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by Nicoleen van der Walt of Carin Tredoux (nicoleen@walt.co.za of carinlab@worldonline.co.za) of by 011-972-1477.

Back to top button