Lianie May sing by Allenpark
DIE bekende Afrikaanse sangeres, Lianie May, tree op 8 April om 10vm by Allenpark op.
Ontbytrolle met koffie of tee sal van 9vm bedien word.
Vir meer besonderhede, skakel Marie by 083-627-5966.