Makietie by Laerskool Brentwoodpark
Laerskool Brentwoodpark bied op 24 September ‘n kriekie-makietie aan van 9vm tot 5nm met Juanita en Vaatjie.
Daar is stalletjies, kos en vermaak.
Kaartjies is beskikbaar by die skool by 011-973-1835.