‘n Dans in rooi en swart

Die Witwatersrandtak van die Boeremusiekgilde bied ‘n Ruby & Onyx-dans aan in die Witpoortjie-saal, h/v South- en Vermootenstrate, Witpoortjie, vanaf 5nm to 11.50nm op 19 Julie.

Almal moet rooi of swart aantrek. Eie verversings welkom.

Skakel Johan Kritzinger by 072-614-3639.

Back to top button