Oggendtee by Allenpark
‘n Oggendtee saam met Louis-John word op 7 Augustus by Allenpark Dienssentrum aangebied.
Kaartjies kos R30 ‘n persoon en dit begin 9.30vm vir 10vm. Verversings word ingesluit.
Skakel Marie Ras by 011-972-4220 uitbr 206 vir kaartjies.