Oggendtee met Freda Francis
DIE NG Gemeente Kempton Krag bied op 6 September ‘n oggendtee aan waar Freda Francis die gasspreker sal wees.
Kaartjies is R100 ‘n persoon en dit sluit ‘n ligte middagete in.
Mans is ook welkom.
Bespreek by Maraina by 071-007-2690.