Ooreters-ondersteuningsgroep
Ooreters Anoniem-ondersteuningsgroep kom elke Dinsdag van 9vm tot 11vm by die NG Gemeente Kempton-Kruin, Fiskaalstraat, bymekaar.
Kompulsiewe ooreters, anoreksiese en bulimiese persone is welkom.
Toegang is gratis.
Skakel Tertia by 083-556-8781
083-556-8781.