Potjiekos en boeresport

‘n Potjieskos- en boeresportdag word op 6 September deur Birchleigh Buurtwag by Laerskool Birchleigh aangebied.

Groot pryse kan gewen word en stalletjies is beskikbaar teen R100. Om ‘n potjie in te skryf kos R25.

Skakel Wilmarie by 082-423-0767.

Back to top button