Scrap booking-byeenkoms
Die Scrapbooking-Vriende van die Vriende van die Kempton Park se Biblioteke kom elke derde Saterdag om 12nm bymekaar om nuwe idees vir hul foto-albums te ontvang en om daaraan te werk.
Deelnemers bring hul eie gereedskap en materiaal. Instruksies hoe om voor te berei word maandeliks per e-pos versprei.
Skakel Ellen by 011-391-2146
011-391-2146 of 072-594-9050
072-594-9050.