Sonja Herholdt by oggendtee
DIE bekende sangeres Sonja Herholdt is vanjaar die gas by Casa Caritas se oggendtee.
Die tee vind plaas op 12 Maart om 10vm in die Casa Caritas-lapa.
Kaartjies teen R120 is by die kantoor beskikbaar. Skakel 011-976-3457/17.