Viooltjiedans by hoërskool
DIE Witwatersrand Viooltjiedans vind Saterdag, 4 Oktober, vanaf 5nm tot middernag by Hoërskool Birchleigh plaas.
Boeremusiekvriende word genooi om saam te kom dans geklee in die kleure van dié pragtige blommetjies.
Gaste staan ook ‘n kans om pryse te wen. Bring jou verversings saam.