Vroue Landbou-unie vergader

Die Kemptonpark-tak van die Vroue Landbou-unie vergader om 9vm vir  9.30vm op 17 April.

Dit vind plaas in die rooi lokaal by die AGS Kerk Kaleideo in Fiskaalstraat, Glen Marais.

Natasha Wolmarans praat oor die veiligheid van voedsel,  kliënte se reg op higiëniese bewerking van voedsel, asook die vervaldatums op produkte.

Almal is welkom. Skakel  Drienie von Wielligh by 082- 4549- 703082- 4549- 703.

 

Call
Send SMS
Add to Skype
You’ll need Skype CreditFree via Skype
Back to top button